Vuurwarm

Lees hier hoe AfriForum Jeug vir jóú regte opstaan en die jeugwêreld ’n beter plek maak.

Ons veg vir die behoud van die PUK-kultuur

Na aanleiding van die EFF-studentebevel se optog op die PUK-kampus om amptelik daarop aan te dring dat Engels as enigste primêre onderrigtaal aanvaar word, voel ons genoop om namens die Afrikaanse studente en...

Ons veg vir die behoud van die PUK-kultuur

Na aanleiding van die EFF-studentebevel se optog op die PUK-kampus om amptelik daarop aan te dring dat Engels as enigste primêre onderrigtaal aanvaar word, voel ons genoop om namens die Afrikaanse studente en gemeenskap hierop te antwoord. Dit is teleurstellend dat...

Erfenis

AfriForum Jeug, AfriForum, Eengesind, Meyer le Roux, Road Trip SA en die Erfenisstigting fokus op JOU erfenis. Leer ken jou erfenis in drie stappe: Laai die toepassing af (QR-kode). Identifiseer erfenisgebiede in jou omgewing. Stuur koördinate en kort feite-oorsig na...

Wesfrontvasbyt

WESFRONTVASBYT  30 Sep – 5 Okt 2018 Besprekings open 3 September 2018 en sluit 23 September 2018 marike.vanas@afriforum.co.za/0812170008  INLEIDING “Die geskiedenis sê dit is ons grond” – Dr. Louis Bothma Die Wesfrontvasbyt is AfriForum Jeug se 2de leierskap- en...

MY KOSHUIS. MY TROTS.

AfriForum Jeug is gekant teen die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om die koshuisname en gangname van sekere koshuise weg te vat. Ons as AfriForum Jeug sê nee. Die koshuisname en gangname is deel van die...

Volkswagen Motorsport Suid-Afrika diskrimineer op grond van ras

Volkswagen Motorsport Suid-Afrika diskrimineer op grond van ras. AfriForum Jeug staan dié rasgebaseerde beleid teë en voer aan dat jongmense slegs op meriete gekeur moet word.AfriForum Jeug het reeds skrywes aan Volkswagen SA en Volkswagen se hoofkantoor in Duitsland...

Ken jy pres. M.T. Steyn?

Ken jy pres. M.T. Steyn? Beantwoord die onderstaande vrae en staan ’n kans om die boek Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 van Kraal Uitgewers te wen. WEN!: Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902...

Steyn Moet Bly

AfriForum en AfriForum Jeug sorg vir die behoud van ons Erfenis. Die Universiteit van die Vrystaat (UV) wil President MT Steyn se standbeeld van die Bloemfontein kampus bedek en later permanent verwyder. Ons sê nee. Afrikaner erfenis en die rol wat Pres Steyn gespeel...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!