Vuurwarm

Lees hier hoe AfriForum Jeug vir jóú regte opstaan en die jeugwêreld ’n beter plek maak.

Black Lives Matter vs. All Lives Matter en Doublethink

Black Lives Matter vs. All Lives Matter en Doublethink

Doublethink is ’n woord wat sy ontstaan in George Orwell se boek 1984 gekry het. Dit is ’n proses van indoktrinasie waar daar van die persoon of groep verwag word om dit wat onwaar is, as waar te aanvaar, of om terselfdertyd twee wedersyds teenstrydige oortuigings as...

Die republiek van die paddas wat uit die pot geklim het

Die republiek van die paddas wat uit die pot geklim het

Deur Marike Labuschagne, nasionale koördineerder vir jeugontwikkeling by AfriForum Jeug Môre herdenk ons 59 jaar sedert Suid-Afrika ’n republiek geword het op 31 Mei 1961. Dr. H.F. Verwoerd het in 1960 ’n referendum geroep om onafhanklikheid van Brittanje te verkry....

’n Republiek is gebore

Deur Ilze Nieuwoudt Die droom van ’n republiek het op 31 Mei 1961 ’n (harde) realiteit geword. Tog het hierdie ideaal reeds meer as honderd jaar vantevore diep deur die are van Europese setlaars aan die suidpunt van Afrika gebruis. Vorige probeerslae is opgebou en...

Rebelspoorvasbyt 2019

Deur Cecilia Barnard Die laaste drie dae ná my terugkeer uit die Kalahari was ’n kaleidoskopiese dwaal. My sintuie is oorweldig deur die oorvloed mense, geluide, kleure en stemme ná ’n week van eenvoud en stilte. Daarom dat ek vanaand die eerste keer die moed kon...

Nou wie op aarde was President MT Steyn?

             ‘n  Beknopte biografie vir die Millenniale Suid-Afrikaner Daar is tans spanning oor die Anton van Wouw beeld van President Marthinus Theunis (MT) Steyn op die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfontein Kampus....

AfriForum Jeug woeker ook nou in plaaslike gemeenskappe

AfriForum Jeug het in 2016 ’n baadjie van vele kleure aangetrek. Ons moes noodgedwonge talle kere sedert die begin van die jaar die opstaan-en-baklei-baadjie aantrek om verskeie kampuskwessies te help beredder, waaronder “Afrikaans sal bly”. [gallery...

AfriForum Jeug-toer 2016

Dis ’n lang pad, maar hulle sê dit gaan die moeite werd wees... En so skop AfriForum Jeug se toer af met ’n tentopslanery, potjiekos eet en ’n lekker warm stort, onwetend dat dit die eerste stort van min op die toer gaan wees. Ons het die eerste aand by die...

Rebellie-toer 2016

Die Rebellie-toer het ons almal se lewens verander. Ek dink ook dat almal saamstem dat dit anders was as enige toer waarop ons voorheen was.  Op dag een het almal dadelik met mekaar begin gesels en vriende gemaak. Toe ons by Witsand stop, lag en gesels almal al soos...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!