Vuurwarm

Lees hier hoe AfriForum Jeug vir jóú regte opstaan en die jeugwêreld ’n beter plek maak.

NSFAS beurs gekanselleer? Ons wil jou help!

NSFAS beurs gekanselleer? Ons wil jou help!

Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) het 5 000 studente onlangs in kennis gestel dat hulle hul beurse verloor omdat hulle na bewering vals inligting in hul beursaansoeke ingesluit het. AfriForum Jeug se regspan verteenwoordig tans ’n groep studente wat...

Keer dat dit met die Arkie gebeur!

Keer dat dit met die Arkie gebeur!

Dit is algemene kennis vir die inwoners van Upington dat die ontspanningsgeriewe wat deur die munisipaliteit bestuur word óf buite werking óf in so toestand is dat niemand dit wil gebruik nie, byvoorbeeld Blou Dakke en die Eiland. Sakkie Spangenberg staar nou weer ’n...

Op die Wesfront – Deur Nina Breytenbach

Op die Wesfront – Deur Nina Breytenbach

Dit is nou omtrent ’n week sedert die Wesfrontvasbyt 2020 en die verlange brand in my – verlange na die Vrystaat, verlange na die stap en bo alles verlange na my vasbyters. In Januarie 2020 het ek vir die eerste keer van AfriForum Jeug se vasbyttoere te hore gekom en...

Ons daag JOU uit!

Ons daag JOU uit!

Voeg jou naam hieronder by en daag ons sportshelde saam met AfriForum Jeug om groen strikkies tydens wedstryde te dra om bewusmaking van plaasmoorde te bevorder.

Black Lives Matter vs. All Lives Matter en Doublethink

Black Lives Matter vs. All Lives Matter en Doublethink

Doublethink is ’n woord wat sy ontstaan in George Orwell se boek 1984 gekry het. Dit is ’n proses van indoktrinasie waar daar van die persoon of groep verwag word om dit wat onwaar is, as waar te aanvaar, of om terselfdertyd twee wedersyds teenstrydige oortuigings as...

V vir Vryheid

V vir Vryheid

Deur hierdie vorm in te vul, voeg jy jou naam by hierdie Vryheidsmanifes. Agtergrond  Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het bevind dat opperheerser Nkosazana Dlamini-Zuma haar bevelsraad se...

Die republiek van die paddas wat uit die pot geklim het

Die republiek van die paddas wat uit die pot geklim het

Deur Marike Labuschagne, nasionale koördineerder vir jeugontwikkeling by AfriForum Jeug Môre herdenk ons 59 jaar sedert Suid-Afrika ’n republiek geword het op 31 Mei 1961. Dr. H.F. Verwoerd het in 1960 ’n referendum geroep om onafhanklikheid van Brittanje te verkry....

AfriForum Jeug plant bome vir ’n groener toekoms

AfriForum Jeug se Bloemfontein- en Kovsies-tak het op 31 Augustus 2019 bome in die Gardeniapark geplant. AfriForum fokus jaarliks op sowel ’n boomspesie wat algemeen voorkom as ’n skaars boomspesie. Die algemene boom vir 2019 is die maroela (Sclerocarya birrea),...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!