Volkswagen Motorsport Suid-Afrika diskrimineer op grond van ras

WebBanner-volkswagen

Volkswagen Motorsport Suid-Afrika diskrimineer op grond van ras. AfriForum Jeug staan dié rasgebaseerde beleid teë en voer aan dat jongmense slegs op meriete gekeur moet word.AfriForum Jeug het reeds skrywes aan Volkswagen SA en Volkswagen se hoofkantoor in Duitsland gerig. Voeg jou naam by ons klagte.

Dit is eenvoudig: Die vinnigste renjaer moet die geleentheid kry.

Steun ons petisie hier:

Naam en van(Required)