Verseker dat NWU LLB-graad akkreditasie behou

Written by AfriForum Jeug

On 21/04/2017

Verseker dat NWU LLB-graad akkreditasie behou

AfriForum Jeug is bekommerd oor die oënskynlike politieke agenda agter die aanpassings wat aan die LLB-graad van die Noordwes-universiteit vereis word deur die Raad op Hoër Onderwys. Die raad het onlangs verskeie gebreke met dié kwalifikasie by die NWU uitgewys wat daartoe kan lei dat akkreditasie teruggetrek kan word.

Studente moet opstaan en betrokke raak indien hulle erkende grade wil verwerf.

Voeg jou naam by ons petisie om aan te dring dat die universiteit alles moontlik doen om te verseker dat die LLB-graad geakkrediteer bly.

 

Oops! We could not locate your form.

 

kovsies

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Ons veg vir die behoud van die PUK-kultuur

Na aanleiding van die EFF-studentebevel se optog op die PUK-kampus om amptelik daarop aan te dring dat Engels as enigste primêre onderrigtaal aanvaar word, voel ons genoop om namens die Afrikaanse studente en...

Ons veg vir die behoud van die PUK-kultuur

Na aanleiding van die EFF-studentebevel se optog op die PUK-kampus om amptelik daarop aan te dring dat Engels as enigste primêre onderrigtaal aanvaar word, voel ons genoop om namens die Afrikaanse studente en gemeenskap hierop te antwoord. Dit is teleurstellend dat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!