Opkomende aksies
AfriForum Jeug neem hande met Solidariteit Helpende Hand
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 April 2019 die kinders van Ons Plek-sentrum in die Strand besoek. Maresa Visser, voorsitter van die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak, het besluit om uit te reik na die behoeftige kinders van die...
AfriForum Jeug in Vryburg ondersteun plaaslike liefdadigheidsprojek
AfriForum Jeug in Vryburg het oor die afgelope maand Jean-Marie Reyneke se liefdadigheidsprojek ondersteun deur klere vir behoeftige mense in te samel. Reyneke se teiken was om 100 kledingstukke in te samel en daar is uiteindelik meer as 1 000 items ingesamel. “Dit...
AfriForum en AfriForum Jeug hou skoonmaakaksie in Meyerspark
AfriForum en AfriForum Jeug het kragte saamgespan en op Woensdag 26 Junie 2019 ’n skoonmaakaksie op die gronde voor Bakgat Slaghuis in Meyerspark geloods. Dié aksie het tydens AfriForum se internskapweek plaasgevind: Studente van oor die land bestee tyd by AfriForum...