REBELSPOORVASBYT

Veldtogbanner-rebelspoorvasbyt
31 Maart – 6 April 2018

Vyf dae en ses nagte op die spoor van Maritz, Kemp en Stadler in die Kalahari.
Leer meer oor jou geskiedenis, jou kultuur en jouself!

Koste: R1 000 R500 terugbetaalbaar met bywoning

Programoorsig: 31 Maart: Reis na Upington, 1–5 April: Volg 75 km-staproete en span langs die rivier uit, 6 April: Reis terug huis toe

Teikengroep: 18–28 jaar
Het jy wat dit vat om in die rebelle van 1914/1915 se voetspore te loop?
Lees by www.afriforumjeug.co.za meer oor wat jy kan verwag en bespreek jou plek.

Sperdatum vir besprekings: 1 Maart 2018

Navrae: 081 217 0008 of marike.vanas@afriforum.co.za

"*" indicates required fields

Naam en van*