Erfenis

AfriForum Jeug, AfriForum, Eengesind, Meyer le Roux, Road Trip SA en die Erfenisstigting fokus op JOU erfenis.

Leer ken jou erfenis in drie stappe:

  1. Laai die toepassing af (QR-kode).
  2. Identifiseer erfenisgebiede in jou omgewing.
  3. Stuur koördinate en kort feite-oorsig na erfenis@afriforum.co.za (ons laai dit op die toep).

 

Klik hier om die toepassing af te laai: