Upcoming actions
AfriForum Jeug in Kempton Park loods uilhuisprojek
AfriForum Jeug se Kempton Park-tak het op 8 Maart 2019 as deel van die jeugorganisasie se 2019-projekte ’n volhoubare uilhuisprojek van stapel gestuur. Dít volg nadat die jeug die behoefte aan uilhuisies geïdentifiseer het aangesien Kempton Park ’n groot aantal uile...
AfriForum Jeug in Standerton maak Voetsporemonument skoon
AfriForum Jeug se Standerton-tak het op Woensdag 20 Maart 2019 die Voetsporemonument ongeveer 25 km buite Standerton op die Morgenzon-pad skoongemaak en die gras gesny. Die Standerton-tak het in 2016 besluit om hierdie projek aan te pak en dit met gereelde...
AfriForum Jeug se Secunda Teks-tak verbeter sigbaarheid van padtekens in Evander
AfriForum Jeug se Secunda Teks-tak het op Saterdag 16 Maart 2019 die onsigbare padtekens in Evander voor Laerskool Hoëvelder oorgeverf om dit veiliger vir skoolleerders en padgebruikers te maak. Die tak het die oggend by Laerskool Hoëvelder in Evander bymekaar gekom...