Upcoming actions
AfriForum Jeug maak ’n verskil in Nelspruit
Die jeugvleuel van AfriForum se Nelspruit-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie geloods toe dié vleuel met die eerste van ’n reeks opgraderings by Pro Gratia-skool begin het. Die jeugvleuel beplan om op 9 Maart 2019 verdere werk by die skool te verrig. Indien...
AfriForum Jeug maak hande vuil om Margate se strand skoon te hou
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie gehou. Vrywilligers het douvoordag opgestaan om die strand in Margate skoon te maak en sakke vol rommel is verwyder. Na afloop hiervan het die jeug ook na inwoners van “Tent City”,...
AfriForum Jeug maak ’n verskil in Bloemfontein-dierelewens
Die verskillende jeugvleuels van die verskeie AfriForum-takke in Bloemfontein het in Februarie saam met AfriForum Jeug se Kovsies-tak opknappingswerk by die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) gaan verrig. Die jeug het help skoonmaak en verf waar nodig en...