Dorpe

Ons moedig jong werkende persone aan om by AfriForum Jeug se dorpstakke aan te sluit, wat as bymekaarkom plek vir jong mense dien. AfriForum Jeug voer ook veldtogte om skoolgaande kinders van hul regte in te lig en om gehalte-onderwys in hul moedertaal te bevorder.

Waarom behoort jy betrokke te raak?

  • Jy moet verantwoordelikheid aanvaar vir jou eie generasie, taal, geskiedenis en kultuur.
  • AfriForum Jeug is die snelgroeiendste Afrikanerjeugorganisasie.
  • Ontwikkel jouself deur betrokke te wees by ’n positiewe organisasie wat ’n kweekskool vir leierskap en uitnemendheid is.

Woon gereeld sosiale geleenthede, gesprekke en opleidingsessies by. Wees deel van proaktiewe aksies en veldtogte oor sake wat jou toekoms bepaal.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!