Dankie-vir-jou-geld-just-leave-your-Afrikaans-in-the-kitchen

Dankie vir jou geld, just leave your Afrikaans in the kitchen

AfriForum Jeug neem kennis van die gruweldade teen minderhede wat hul van hul taal, kultuur en menslikheid ontneem. Studente sê nou dat hulle hul oriëntasie in vrees moes bywoon terwyl die Universiteit van Stellenbosch (US) se bestuur in stilte toegekyk het.

AfriForum Jeug eis dat die US ondersoek instel deur van ’n eksterne groep/persoon gebruik te maak wat hierdie bewerings kan ondersoek en aanspreek. Hierdie bewerings oortree beide die US se eie taalbeleid en ook grondwetlike regte.

Lees gerus ook AfriForum Jeug se standpunte by: https://www.afriforumjeug.co.za/trau-matiese-gevolge-van-transformanie/

Indien jy die ondersoek steun, teken asseblief ons petisie hier:

Vasvra-aand

Speler 1

Naam en van(Required)

Speler 2

Naam en van(Required)