Doublethink is ’n woord wat sy ontstaan in George Orwell se boek 1984 gekry het. Dit is ’n proses van indoktrinasie waar daar van die persoon of groep verwag word om dit wat onwaar is, as waar te aanvaar, of om terselfdertyd twee wedersyds teenstrydige oortuigings as...
Blogs
Die republiek van die paddas wat uit die pot geklim het
Deur Marike Labuschagne, nasionale koördineerder vir jeugontwikkeling by AfriForum Jeug Môre herdenk ons 59 jaar sedert Suid-Afrika ’n republiek geword het op 31 Mei 1961. Dr. H.F. Verwoerd het in 1960 ’n referendum geroep om onafhanklikheid van Brittanje te verkry....
’n Republiek is gebore
Deur Ilze Nieuwoudt Die droom van ’n republiek het op 31 Mei 1961 ’n (harde) realiteit geword. Tog het hierdie ideaal reeds meer as honderd jaar vantevore diep deur die are van Europese setlaars aan die suidpunt van Afrika gebruis. Vorige probeerslae is opgebou en...
Rebelspoorvasbyt 2019
Deur Cecilia Barnard Die laaste drie dae ná my terugkeer uit die Kalahari was ’n kaleidoskopiese dwaal. My sintuie is oorweldig deur die oorvloed mense, geluide, kleure en stemme ná ’n week van eenvoud en stilte. Daarom dat ek vanaand die eerste keer die moed kon...
Nou wie op aarde was President MT Steyn?
‘n Beknopte biografie vir die Millenniale Suid-Afrikaner Daar is tans spanning oor die Anton van Wouw beeld van President Marthinus Theunis (MT) Steyn op die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfontein Kampus....
Vaarwel PUK, Afrikaans sal oorleef.
Lees hier die gedig wat *Pukkie geskryf het in verband met Afrikaans op die Puk-kampus. *Skuilnaam