AfriForum Jeug het die hof genader nadat dié organisasie vroeër vanjaar klagtes ontvang het van verskeie studente aan tersiêre instellings regoor die land oor die uitbetalings van hul beurse deur die nasionale skema vir finansiële bystand vir studente (NSFAS)....
Vuurwarm
NSFAS beurs gekanselleer? Ons wil jou help!
Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) het 5 000 studente onlangs in kennis gestel dat hulle hul beurse verloor omdat hulle na bewering vals inligting in hul beursaansoeke ingesluit het. AfriForum Jeug se regspan verteenwoordig tans ’n groep studente wat...
Keer dat dit met die Arkie gebeur!
Dit is algemene kennis vir die inwoners van Upington dat die ontspanningsgeriewe wat deur die munisipaliteit bestuur word óf buite werking óf in so toestand is dat niemand dit wil gebruik nie, byvoorbeeld Blou Dakke en die Eiland. Sakkie Spangenberg staar nou weer ’n...
Op die Wesfront – Deur Nina Breytenbach
Dit is nou omtrent ’n week sedert die Wesfrontvasbyt 2020 en die verlange brand in my – verlange na die Vrystaat, verlange na die stap en bo alles verlange na my vasbyters. In Januarie 2020 het ek vir die eerste keer van AfriForum Jeug se vasbyttoere te hore gekom en...
Ons daag JOU uit!
Voeg jou naam hieronder by en daag ons sportshelde saam met AfriForum Jeug om groen strikkies tydens wedstryde te dra om bewusmaking van plaasmoorde te bevorder.
Black Lives Matter vs. All Lives Matter en Doublethink
Doublethink is ’n woord wat sy ontstaan in George Orwell se boek 1984 gekry het. Dit is ’n proses van indoktrinasie waar daar van die persoon of groep verwag word om dit wat onwaar is, as waar te aanvaar, of om terselfdertyd twee wedersyds teenstrydige oortuigings as...