NSFAS beurs gekanselleer? Ons wil jou help!

NSFAS beurs gekanselleer? Ons wil jou help!

Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) het 5 000 studente onlangs in kennis gestel dat hulle hul beurse verloor omdat hulle na bewering vals inligting in hul beursaansoeke ingesluit het. AfriForum Jeug se regspan verteenwoordig tans ’n groep studente wat...
Keer dat dit met die Arkie gebeur!

Keer dat dit met die Arkie gebeur!

Dit is algemene kennis vir die inwoners van Upington dat die ontspanningsgeriewe wat deur die munisipaliteit bestuur word óf buite werking óf in so toestand is dat niemand dit wil gebruik nie, byvoorbeeld Blou Dakke en die Eiland. Sakkie Spangenberg staar nou weer ’n...
Op die Wesfront – Deur Nina Breytenbach

Op die Wesfront – Deur Nina Breytenbach

Dit is nou omtrent ’n week sedert die Wesfrontvasbyt 2020 en die verlange brand in my – verlange na die Vrystaat, verlange na die stap en bo alles verlange na my vasbyters. In Januarie 2020 het ek vir die eerste keer van AfriForum Jeug se vasbyttoere te hore gekom en...
Ons daag JOU uit!

Ons daag JOU uit!

Voeg jou naam hieronder by en daag ons sportshelde saam met AfriForum Jeug om groen strikkies tydens wedstryde te dra om bewusmaking van plaasmoorde te bevorder. Ons daag JOU uit! Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend. Naam en Van** Naam Van Waar woon...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!