Rasseklassifikasie- in watter ry staan jy?
In Suid-Afrika word ras, net soos jou verlede, óf as ‘n wapen óf ‘n paspoort gebruik. Die realiteit is dat wittes in Suid-Afrika se verlede as ‘n wapen gebruik word om hulle toekoms te belemmer terwyl daar vir die res paspoorte uitgereik word vir geleenthede. As jongmens word jou toekoms grootliks bepaal deur in watter [...]
Ope brief aan Rektor van US, Russel Botman
Lees hier die brief wat deur AfriForum Jeug aan die Rektor van die US gestuur is rakende die koshuisplasingsbeleid wat deur die konvokasie goedgekeur is.
US se koshuisplasingsbeleid – 3 redes hoekom dit verdeeldheid saai
In Suid-Afrika streef alle Suid-Afrikaners na die ideale Suid-Afrika waar daar nie meer teenoor enige iemand op grond van ras, etnisiteit, taal of kultuur gediskrimineer word nie. Ons streef na ‘n nierassige samelewing – ‘n samelewing waarin elkeen vrylik met sy talente, vermoëns en intellek kan woeker, sonder dat ʼn institusie jou beperk.
Wat is die probleem met die US se koshuisplasingsbeleid?
In Suid-Afrika streef alle Suid-Afrikaners na die ideale Suid-Afrika waar daar nie meer teenoor enige iemand op grond van ras, etnisiteit, taal of kultuur gediskrimineer word nie. Ons streef na ‘n nierassige samelewing – ‘n samelewing waarin elkeen vrylik met sy talente, vermoëns en intellek kan woeker, sonder dat ʼn institusie jou beperk.
Transformasie: Die waarheid en die alternatief
Deur Eugene Brink Ná Apartheid se ongelyke behandeling het die koms van demokrasie in 1994, en die aanvaarding van die Grondwet in 1996, die weg vir gelykheid gebaan. Hoër onderrig, as die skepper van goeie sosio-ekonomiese geleenthede, sou voortaan gedemokratiseer word. Maar dit het mettertyd begin blyk dat gelykheid ‘n omstrede en bestrede konsep [...]
AfriForum Jeug stuur skrywe aan UJ oor ANC politieke skool
Lees hier AfriForum Jeug se skrywe aan Universiteit van Johannesburg (UJ) Rektor, Prof. Ihron Rensburg:

Sosiale Media